Skip to content

Gwarube kondig gereedheid aan vir 2025 Matriekeksamen [KLANK]

# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, sal vandag ‘n aangekondiging maak oor die gereeldheid vir die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Departementele woordvoerder Terence Khala sê die minister sal kandidaatgetalle, eksamensentrumverspreiding, leerderondersteuningsmaatreëls en stelselvoorbereiding bekendmaak. Hy sê die inligtingsessie sal geïdentifiseerde bedreigings en verligtingstrategieë uitlig terwyl die land voorberei vir een van die belangrikste gebeurtenisse op die onderwyskalender:

ENG-KhalaOnGwarube