Skip to content

Gure weer duur voort tot Dinsdag [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê die ongunstige weerstoestande in sommige dele van die land sal waarskynlik tot Dinsdag voortduur. Die weerdiens het ‘n geel vlak 2-waarskuwing uitgereik vir erge donderstorms, koue, nat en winderige weerstoestande in groot dele van die land. Weervoorspeller Tokelo Chiloane sê maksimum dagtemperature sal na verwagting aansienlik daal, met sommige hoogliggende gebiede in die westelike binneland en aangrensende streke wat moontlik dagtemperature van tussen tien en 12 grade Celsius sal ervaar:

ENG ChiloaneONContinue