# Gun Free South Africa vra die regering op Vuurwapen-vernietigingsdag om pogings te versterk om die verspreiding van onwettige vuurwapens hok te slaan. Woordvoerder Claire Taylor sê gisteraand se massaskietery in Kaapstad beklemtoon ‘n dringende behoefte om die verspreiding van onwettige vuurwapens aan te pak. Sy sê die regering moet intelligensie-gedrewe wetstoepassing versterk om die bron van onwettige vuurwapens te vind en die pyplyn af te sny wat vuurwapens aan misdadigers verskaf:
Gun Free South Africa verbind massaskietery met onwettige vuurwapenkrisis [KLANK]
ENG TaylorOnShootings