# Die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal het sy pasiëntesorg verbeter met ‘n groot opknapping van sy wasserydienste. Vyf nuwe 100-kilogram tonnelwassers en droeërs sal linneverwerking, werkverrigting, en infeksiebeheer verbeter. Gebeurlikheidsplanne was tydens die opgraderings in plek om ononderbroke diens te verseker. Die Hoof- Uitvoerende Beampte, Nthabiseng Makgana, sê modernisering versterk pasiënteveiligheid en operasionele uitmuntendheid, en weerspieël die hospitaal se voortgesette toewyding tot die lewering van ‘n veilige en hoë gehalte gesondheidsorgomgewing:
Groot wassery-opknapping verhoog veiligheid en doeltreffendheid by Chris Hani Baragwanath-hospitaal [SOUND]
ENG MakganaOnBaragwanath