Skip to content

Groot dwelmvonds gemaak tydens interprovinsiale misdaadbestrydingsoperasie [KLANK]

# ‘n Gekoördineerde operasie waarby die polisie in die Vrystaat, die Wes-Kaap, Oos-Kaap en Noord-Kaap betrokke was, het gelei tot die beslaglegging op tik ter waarde van 50-miljoen-rand en die arrestasie van ‘n 35-jarige man. Lede van Aliwal-Noord Speur- en Misdaadintelligensie het inligting ontvang van ‘n vragmotor wat van Smithfield na Aliwal-Noord onderweg was en dwelms vervoer het. ‘n Polisiewoordvoerder, Loraine Earle, sê die voertuig is onderskep en deeglik deursoek:

AFR LoraineonMajorDrug