Skip to content

Grondoordrag by Jubilee-hospitaal bring verligting vir Hammanskraal-inwoners [KLANK]

# Die Stad Tshwane sê hy het ʼn stuk grond van twee hektaar langs die Jubilee-hospitaal aan die Gautengse Gesondheidsdepartement oorgedra. Voertuie wat die hospitaal besoek, word dikwels blootgestel aan diefstal, vandalisme en skade weens die gebrek aan veilige, toegewysde parkeerplek. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê hierdie oordrag is ʼn stap om inwoners se waardigheid en veiligheid te herstel by een van die mees beleërde gesondheidfasiliteite in die metro:

ENG KholofeloonLandTransfer