# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê ‘n totaal van 986 permitte vir menslike oorskot is gedurende die eerste kwartaal van die 2025/2026-boekjaar by Suid-Afrika se grensposte verwerk. Masiapato het in die owerheid se kwartaalverslag nuwe sekerheidsmaatreëls aangekondig wat by alle grensposte ingestel sal word. Die kommissaris sê 44 liggame is die land ingebring terwyl 942 die land verlaat het:
Grensowerheid verwerk meer as 900 menslike oorskot-aansoeke in eerste kwartaal [KLANK]
ENG MichaelonHumanRemains