Skip to content

Grensbestuursowerheid registreer meer as 1-miljoen bewegings by land se 71 hawe-grensposte [KLANK]

# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê gedurende die 2025 Paastydperk is meer as een-miljoen bewegings by die land se 71 hawe-grensposte registreer. Dit is ‘n toename van agt-persent vergeleke met die 2024 Paastydperk toe ongeveer 974-duisend-729 geregistreer is. Masiapato sê hierdie opwaartse neiging beklemtoon die groeiende vraag na oorgrensreise in die tydperk na Covid-19:

ENG MichaelonMovements