# Die kommissaris van die Grensbestuursowerheid, Michael Masiapato, sê hulle het sesduisend-253 mense aangekeer wat oor die Paastyd Suid-Afrika by 71 toegangspunte onwettig binnegekom of verlaat het. Dit is 61-persent meer as dieselfde tyd in 2024 toe drieduisend-841 aangekeer is. Masiapato sê ongeveer vierduisend-800 van hulle het nie die nodige dokumente gehad nie, ongeveer eenduisend-55 was ongewens en 403 is om ander redes nie in die land welkom nie:
Grensbestuursowerheid onderskep meer as 6 000 mense by 71 deurgangspunte [KLANK]
ENG MichaelonIntercepted