# Die Grensbestuursowerheid verwag ‘n toename in verkeer by verskeie grensposte ná die Paasnaweek. Kommissaris Michael Masiapato sê hommeltuie en termiese kameras word ingespan om grondspanne te ondersteun. Hy sê ekstra amptenare is ontplooi en bykomende verwerkingspunte ingerig om opeenhoping te verlig:
Grensbeheer-owerheid berei voor vir instroming by grensposte ná Paasnaweek [KLANK]
ENG-MasiapatoOnTraffic