Skip to content

Green Connection kritiseer Suid-Afrika se huidige tariefstruktuur [KLANK]

# Die kampvegtergroep vir eko-geregtigheid, Green Connection, sê die land se huidige tariefstruktuur kan armoede en ongelykheid vererger, en kwesbare gemeenskappe benadeel. Sedert 2015 het Eskom 12 agtereenvolgende jaarlikse tariefverhogings ingestel wat deur die Nasionale Energiereguleerder goedgekeur is. Green Connection se woordvoerder, Lisa Makaula, sê Eskom se poging om inkomste-tekorte aan te vul moenie gemeenskappe wat reeds sukkel betrek nie:

ENG MakaulaONTariffStructure