# Die Stad Kaapstad het die opgradering van die Seepunt-promenade en Grangerbaai-parkeerarea afgehandel. Die projek is vertraag weens die swak prestasie van die vorige kontrakteur. Inwoners en besoekers sal nou voordeel trek uit die verbeterings. Die stad sê die voltooiing van die voetpad en die belyning by Rocklands-strand sal steeds in die komende maande herstelwerk benodig, hangende ‘n strukturele evaluering van die betonblad wat die voetpad ondersteun.
Grangerbaai-parkering en landskap-opgradering in Seepunt nou afgehandel