Skip to content

GOOD vra Wes-Kaapse kinderkommissaris om op honger, afknouery en seksuele oortredings te fokus [KLANK]

# Die GOOD-party vra die nuwe Wes-Kaapse kinderkommissaris, Sarah Roberts, om ʼn vyfjaarstrategie te ontwikkel wat op drie kwessies fokus. Hierdie fokuspunte is honger en voedselonsekerheid, afknouery en seksuele oortredings deur jong seuns en selfs onderwysers by skole. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê kinders, en veral jong meisies wat seksuele teistering deur medeleerders of onderwysers ervaar, moet weet die kommissaris se kantoor beywer hom vir ʼn skoolkultuur waar hulle veilig kan voel:

ENG BrettonCommissioner