# Die GOOD-party doen ‘n beroep op SANTACO in die Wes-Kaap, die Stad Kaapstad en die provinsiale regering om dringend ‘n omvattende veiligheidstrategie vir pendelaars te ontwikkel, beide by wisselaars en langs vervoerroetes. Jonathan Cupido van GOOD sê vier mense is doodgeskiet en drie gewond toe onbekende gewapende mans Vrydag ‘n kantoortjie by die Mfuleni-taxistaanplek binnegegaan en losgebrand het:
GOOD vra vir ‘n omvattende veiligheidstrategie vir pendelaars in Wes-Kaap [KLANK]
AFR JonathanonSafety