Skip to content

GOOD vra Verkiesingskommissie om kandidate se veiligheid te verseker na moord op DA-wykskandidaat in Kaapstad [KLANK]

# Die GOOD-party sê ʼn sluipmoord wat met kieserregistrasie verbind word, is ʼn aanval op die stem-proses en elke inwoner se reg om vry en sonder vrees deel te neem. ʼn DA-wykskandidaat in die tussenverkiesing in Dunoon, Kaapstad, Sinovuyo Dyokwe, is Saterdag vermoor. Jonathan Cupido van GOOD sê die Verkiesingskommissie, die metro en die polisie  moet dringend die veiligheid van kandidate, party-werkers en registrasie-personeel hersien in aanloop tot die munisipale verkiesing:

AFR CupidoONCandidates