# Die GOOD-party in die Wes-Kaap het die munisipale bestuurder van Stellenbosch, Geraldine Mettler, amptelik versoek om ‘n deurtastende ondersoek na die bedryf van die GoNOW elektriese bromponiedienste in die middedorp van stapel te stuur. Dit volg na talle klagtes oor roekelose en onveilige gedrag rondom die bedryf van hierdie elektriese bromponies in openbare ruimtes en op paaie. Marius van Stade van GOOD sê openbare veiligheid, aanspreeklikheid en wettige bestuur is uiters belangrik:
GOOD vra ondersoek oor Stellenbosch se GoNOW elektriese bromponies [KLANK]
ENG StadeONElectricScooter