Skip to content

GOOD vra dringende vervoeralternatief na opskorting van GO GEORGE-busdiens [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap vra die George-munisipaliteit om die GO George-busdiens weer dringend in te stel. Die diens is weens aanhoudende gure weerstoestande tot verdere kennisgewing opgeskort. GOOD-woordvoerder Roxaan Vorster sê die besluit om die stad se basiese vervoerdiens sonder ʼn gebeurlikheidsplan op te skort, is kortsigtig en onregverdig:

ENG VorsterONBus