# Die GOOD-party in die Wes-Kaap het die Raad vir die Beboude Omgewing opnuut gevra om die verslag oor die noodlottige George-gebouramp bekend te maak. Altesaam 34 mense is dood en 28 is ernstig beseer toe ‘n vyfverdiepinggebou wat in aanbou was in Mei verlede jaar ineengestort het. Chantelle Kyd van GOOD sê hulle verwelkom die aankondiging dat die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, dié naweek die slagoffers se families gaan ontmoet:
GOOD vra bekendmaking van verslag deur Raad vir Beboude Omgewing oor George-gebouramp [KLANK]
ENG ChantelleonBuilding