Skip to content

GOOD veroordeel Kaapstad se voorgestelde reëls oor die voer van voëls [KLANK]

# Die GOOD-party het die Stad Kaapstad se voorgestelde toepassing van verordeninge oor die voer van voëls in agterplase as oormatige staatsinmenging veroordeel. Sekretaris-generaal Brett Herron sê dit gaan nie oor voëls nie, maar oor ‘n stad wat voortdurend persoonlike aangeleenthede wil beheer en telkens nuwe regverdiging daarvoor vind. Hy voeg by Kapenaars is vroeër meegedeel hulle mag nie ‘n Palestynse vlag op hul eie mure verf nie:

ENG HerronOnBirdFeeding