Skip to content

GOOD sê Ouditeur-generaal se bevindings ontbloot kommer oor Kaapstad se verkrygingspraktyke [KLANK]

# Die GOOD-party sê die Ouditeur-generaal se bevindings oor verkrygingsprosesse in die Stad Kaapstad bevestig die bekommernisse wat inwoners, gemeenskapsaktiviste en opposisiepartye al jare lank opper. ʼn Partywoordvoerder, Suzette Little, sê die metro se terugsak van ʼn skoon oudit-uitslag na ʼn ongekwalifiseerde oudit met bevindings is nie ʼn geringe administratiewe kwessie nie. Sy sê die OG se bevinding dat swak plekke bestaan in die evaluering van bod-aanbiedings en die nakoming van verkrygingsvereistes, wek ernstige kommer:

AFR LittleONProcurement