# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad se besluit om Tony Leon te vereer, trek die waardes van sy administrasie in twyfel. Die party vra wat Leon gedoen het om demokrasie te laat werk vir gemeenskappe regoor die Kaapse Vlakte en groter Kaapstad, wat steeds aan vernedering en geweld blootgestel word. GOOD se adjunk-sekretaris-generaal, Suzette Little, sê Leon was ‘n uitgesproke partypolitieke teenstander van die land se transformasiebeleid:
GOOD sê Kaapstad se verering van Tony Leon beledig gemeenskappe wat steeds ongelyk is [KLANK]
ENG SuzetteonTonyLeon