# Die GOOD-party is bekommerd oor die Stad Kaapstad se aanwending van geleende fondse, terwyl inwoners steeds sonder basiese dienste is, in weerwil van bewerings van grootskaalse beleggings in infrastruktuur. Dit hou verband met ‘n belegging van 9,7-miljard-rand wat in 2024 aangekondig is. Woordvoerder Suzette Little sê die bedrag is voorgelê as bewys van die vordering met sanitasie, vervoer, water en energie, maar geen besonderhede is verskaf van die uitgawes nie:
GOOD sê Kaapstad moet rekenskap gee van miljarde rand terwyl gemeenskappe versaak word [KLANK]
ENG LittleONAccount