Skip to content

GOOD sê Kaapstad en PRASA bly herhaaldelik in gebreke om veiligheid by spooroorgange te verbeter [KLANK]

# Die GOOD-party sê daar is ‘n dringende behoefte om veilige en funksionele spoorweginfrastruktuur in Kaapstad ‘n prioriteit te maak. ‘n Trein van Nonqubela na Kaapstad het gisteroggend met ‘n motor by die Philippi-spooroorgang gebots. GOOD-party se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die Stad Kaapstad en die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika het herhaaldelik versuim om veiligheid by spooroorgange aan te spreek. Hy voeg by dat daar geen regverdiging is om niks te doen terwyl lewens in gevaar is nie:

ENG BrettonCrossings