# Die GOOD-party sê die nasionale regering se versuim om wetstoepassingsmagte behoorlik te reguleer ingevolge Artikel 334 van die Strafprosesreg, het ‘n vakuum geskep. Dit volg ná die Gautengse regering se besluit om die misdaadvoorkomings-eenheid te ontbind. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die party meen die DA is oneerlik en wil bloot politieke munt slaan deur sy teenkanting. Hy sê die DA se eie Wetstoepassings-bevorderingsplan in die Wes-Kaap kos belastingbetalers reeds meer as vier-miljard-rand:
GOOD sê Gauteng se Amapanyaza en Wes-Kaap se LEAP val in dieselfde grys area [KLANK]
ENG BrettonLEAP