# Die GOOD-party sê die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, se stadsrede was ‘n meesterklas in politieke propaganda, grootse visies, ambisieuse spertye en verhewe ideale. Die burgemeester het gister die raadsitting in Braamfontein toegespreek. Matthew Cook van GOOD sê terwyl die burgemeester praat van ‘n metro wat vir almal werk, is die realiteit vervalle infrastruktuur, die ineenstorting van dienslewering, toenemende ongelykheid en voortgesette politieke onstabiliteit:
GOOD sê beloftes van Johannesburg se burgemeester is moeilik om te versoen met ervaring van inwoners [KLANK]
ENG MatthewonPromises