# Die GOOD-party in die Wes-Kaap vra die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, om die Raad vir die Bou-Omgewing se finale verslag oor die instorting van ‘n gebou in George onmiddellik vry te stel. Vier-en-dertig mense is dood toe ‘n vyfverdieping-woonstelgebou in aanbou in Mei verlede jaar ingetuimel het. Chantelle Kyd van GOOD sê die tragedie kan nie toegelaat word om dieselfde patroon van vertraging en ontduiking te volg wat ander ondersoeke gekenmerk het nie:
GOOD-party wil hê minister Macpherson moet die finale verslag oor die George gebou-ineenstorting vrystel [KLANK]
ENG ChantelleonMacpherson