Skip to content

GOOD-party waarsku oor verergerende behuisingskrisis in Kaapstad [KLANK]

# Die GOOD-party sê die lewering van behuising in Kaapstad het in die afgelope twee dekades aansienlik afgeneem, met die agterstand in behuising wat tot ongeveer 600-duisend eenhede gegroei het. Die party beweer die lewering van ongeveer nege-duisend huise per jaar het tot ongeveer vyf-duisend gedaal. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron waarsku stygende eiendomspryse en bevolkingsgroei vererger ongelykheid. Herron sê stygende eiendomspryse het behuising  vir die meeste inwoners toenemend onbekostigbaar gemaak:

ENG HerronHousingCrisis