# Die GOOD-party sê die Stad Kaapstad kan nie toelaat dat wanbestuur en flagrante menseregtevergrype in sy Pickwick-behuisingsprojek in Soutrivier posvat nie. Inwoners is volgens berigte na willekeur aangehou of uit hul blyplekke uitgesluit. Veiligheidswagte en bestuurders voer volgens berigte ook na goeddunke onwettige uitsettings uit. Axolile Notywala van GOOD sê klagtes is ook ontvang oor gebrekkige instandhouding.
GOOD-party vra Stad Kaapstad om krisis by Pickwick-behuisingsprojek op te los [KLANK]
ENG AxolileonSaltRiver