Skip to content

GOOD-party vra raadslede om die Stad Kaapstad se begrotingsrede te boikot [KLANK]

# Die GOOD-party se evaluering van die begroting toon dat Kapenaars moontlik byna tien-persent ekstra op hul maandelikse rekeninge aan die Stad Kaapstad sal moet betaal. Die metro se begroting word volgende Donderdag tydens ‘n sitting van die raad voorgelê. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die tyd vir openbare kommentaar op die begroting het verstryk sonder dat inwoners oor die beoogde tariefverhogings ingelig is:

ENG BrettonCouncillors