# Die GOOD-party eis antwoorde van die Stellenbosch-munisipaliteit oor die rioolinfrastruktuur op die Solms-Delta-plaas. Volgens inwoners is dit al meer as ʼn jaar lank nie behoorlik herstel nie. Die party het ʼn amptelike vraag by die munisipale bestuurder ingedien. Woordvoerder Marius van Stade sê die infrastruktuur is beskadig toe ʼn munisipale rioolvragmotor volgens berigte daarteen teruggestoot het. Hy sê ʼn privaat kontrakteur se vragmotor het dit blykbaar onlangs verder beskadig:
GOOD-party vra optrede oor rioolinfrastruktuur op Solms-Delta-plaas in Stellenbosch [KLANK]
AFR StadeONDemands