# Die GOOD-party vra die Openbare Beskermer vir ‘n ondersoek na die Stad Kaapstad se hantering van die voorgestelde verkoop van die Goeie Hoop-sentrum. Die party beweer daar was onreëlmatighede, insluitend burgemeester Geordin Hill-Lewis se openbare bekendmaking van vertroulike tender-inligting voordat bieërs formeel in kennis gestel is. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die terrein moet vir openbare gebruik ontwikkel word eerder as om aan ‘n privaat koper verkoop te word:
GOOD-party vra ondersoek na Kaapstad se verkoop van Goeie Hoop-sentrum [KLANK]
ENG HerronOnGoodHope