# Die GOOD-party sê hy het aan Stellenbosch se munisipale bestuurder geskryf oor dringende opgradering aan infrastruktuur by die Jamestown-begraafplaas. Die party het onlangs tydens ʼn oorsigbesoek probleme met stormwaterdreinering ontdek. Marius van Stade van GOOD sê oorstromings weens onvoldoende infrastruktuur veroorsaak dat water by die begraafplaas inloop wat die perseel en grafte negatief raak en veilige toegang belemmer:
GOOD-party vra omgewingsimpakstudie by Jamestown-begraafplaas in Stellebosch [KLANK]
AFR MariusonCemetery