Skip to content

GOOD-party vra Kaapstad om rioolverstoppings in Wesbank en Philippi reg te maak [KLANK]

# Die GOOD-party sê die voortslepende rioolverstoppings in Wesbank en Philippi is ʼn openbare krisis wat die DA-geleide Stad Kaapstad volgens die party afskeep. Die party sê inwoners in Wesbank is weke lank blootgestel aan onverwerkte riool en baie het siektes aangemeld wat hiermee verband hou. GOOD se woordvoerder, Siyabulela Mamkeli, sê in Hlungulu-straat in Philippi ly gemeenskapslede aan sigbare vel-infeksies nadat hulle reeds meer as vier weke lank aan besmette water blootgestel word:

ENG MamkeliONSewer