Skip to content

GOOD-party vra Kaapstad moet DA-vergadering in raadsaal verduidelik [KLANK]

# Die GOOD-party sê die DA moet verduidelik waarom hy toegelaat is om Kaapstad se amptelike raadsaal vir ʼn interne party-politieke vergadering te gebruik. Die metro se raad hou steeds sy amptelike vergaderings aanlyn. Sandra Dickson van die GOOD-party sê dit skep ʼn buitengewone teenstrydigheid. Sy sê dit lyk asof die DA fisiese toegang tot die raadsaal het vir interne aktiwiteite, maar nie die opposisie se raadslede en die demokratiese instelling van die raad nie:

ENG DicksonONGathering