# Die GOOD-party vra groter deursigtigheid in munisipale oorsig en waarsku teen die wanvertolking van oudit-uitkomste. Die party het deelgeneem aan ʼn hoëvlak-dialoog met ander politieke partye as deel van die voortgaande hersiening van 1998 se Witskrif oor Plaaslike Regering. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê wanfunksionering kom selfs voor in munisipaliteite met skoon oudits. Hy vra hervorming om te verseker Munisipale Openbare Rekeningekomitees is oop vir die publiek:
GOOD-party vra groter deursigtigheid in munisipale oorsig [KLANK]
ENG HerronOnMunicipalities