Skip to content

GOOD-party vra dringende ingryping na skietvoorvalle in Groendal [KLANK]

# Die GOOD-party in Stellenbosch sê hy is bekommerd oor die aantal noodlottige skietvoorvalle in Groendal wat moontlik verband hou met afpersing-sindikate wat plaaslike spazawinkels teiken. Grechard Petersen van die party sê die driedubbele moord in Jakaranda-straat in Mei en die noodlottige skietvoorval in Langrug was nie geïsoleerd nie. Hy sê dis deel van ʼn ontstellende patroon wat dui op ʼn toenemende veiligheidskrisis in dele van Groendal:

ENG PetersenONShootings