Skip to content

GOOD-party verwerp eise wat immigrante met Suid-Afrika se sosio-ekonomiese probleme verbind [KLANK]

# Die GOOD-party sê immigrante en vlugtelinge is nie verantwoordelik nie vir Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese probleme wat armoede en werkloosheid insluit. Die party waarsku dit is gevaarlik om buitelandse burgers te blameer en kan xenofobiese geweld aanwakker, soortgelyk aan vorige aanvalle in 2008. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron sê die werklike oorsake lê in regeringsbeleidmislukkings, misdaad, korrupsie en stadige ekonomiese groei:

ENG HerronOnStruggles