Skip to content

GOOD-party verwelkom Wes-Kaap se nuwe Kommissaris vir Kinders [KLANK]

# Die Good-party het die aanstelling van Sarah Helena Roberts as die Wes-Kaap se nuwe Kommissaris vir Kinders verwelkom Die kantoor val onder die Wes-Kaapse Wet op die Kommissaris vir Kinders van 2019 en is verantwoordelik vir ondersoeke en ondersteuning aan rolspelers van die regering. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Roberts beskik oor die bekwaamheid, integriteit en vaardighede wat nodig is om die kinders van die provinsie uitstekend te dien:

ENG BrettonCommissioner