Skip to content

GOOD-party verwelkom verslag oor ineenstorting van gebou in George [KLANK]

# Die GOOD-party het die besluit van die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson verwelkom om die verslag van die Raad vir die Geboude Omgewing oor die instorting van die gebou in George bekend te maak. Die party sê noudat die verslag in die openbare omgewing bekend is, is daar nie langer regverdiging om dit van die Munisipaliteit van George te weerhou nie. Chantelle Kyd van die party sê die verslag moet dringend aan die speaker en by die raad ter tafel gelê word.

ENG ChantelleonWelcomesReport