# Die GOOD Party sê Suid-Afrika kan nie daarop aanspraak maak dat hy inklusiewe stede bou en dan werkersklas inwoners uit hul huise dwing met onregverdige dienstariewe nie. Volgehoue druk het gelei tot die verlaging van vasgestelde tariewe vir water en elektrisiteit met 75,6-persent vir inwoners van DCI Maatskaplike Behuising in Goodwood, Kaapstad. Dit geld van volgende maand af. Axolile Notywala van GOOD, sê daar bestaan steeds ernstige uitdagings by DCI, maar dis ‘n belangrike oorwinning vir maatskaplike huishuurders.
GOOD Party verwelkom verlaging van DCI Maatskaplike Behuising se water en krag tariewe [KLANK]
ENG AxolileonPricedOut