Skip to content

GOOD-party verwelkom verbetering in Tshwane se finansiële situasie [KLANK]

# Die GOOD-party sê Tshwane se stadsrede van die burgemeester, Nasiphi Moya, wys die onbetwisbare waarheid dat Suid-Afrika se hoofstad opgang maak. Sarah Mabotsa van die party sê die duidelikste is die groot verbetering in die metro se finansiële situasie met kontantvloeireserwes wat van 17 dae na ten minste 25 dae toegeneem het. Sy sê die verbetering in verslae van die ouditeur-generaal en internasionale vooruitsig van die agentskap Moody’s, bevestig die stabilisering van Tshwane se finansies:

ENG MabotsaONAddress