# Die GOOD-party het die nuus verwelkom dat die Valke die bewerings ondersoek in die voorlopige Vermaak-verslag oor verkrygingsprosedures in die Swellendam-munisipaliteit in die Wes-Kaap. Die verslag bevat ‘n uiteensetting van ingewortelde korrupsie en belangebotsings waarby senior amptenare betrek word, insluitend die munisipale bestuurder, finansiële hoof en die voorsieningsketting-bestuurder. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die verwikkelinge is ‘n belangrike oomblik vir aanspreeklikheid en geregtigheid:
GOOD-party verwelkom nuus dat die Valke die Swellendam-munisipaliteit ondersoek [KLANK]
ENG BrettonSwellendam