Skip to content

GOOD-party verwelkom langverwagte aanspreeklikheid vir apartheidsmisdade [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy verwelkom die langverwagte stukrag in die soeke na aanspreeklikheid vir apartheidsmisdade. Die Nasionale Vervolgingsgesag het die geregtelike ondersoek na die dood van hoofman Albert Luthuli en Griffiths Mxenge heropen. In ‘n ander saak het die Hooggeregshof in Gauteng beslis dat twee gewese polisielede uit die apartheidstyd vir misdade teen die mensdom vervolg mag word. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê apartheid is in 1973 reeds tot midaad teen die mensdom verklaar:

ENG BrettonAccountable