Skip to content

GOOD-party verwelkom herstel van MyCiTi se kaartdiens in Walmer Estate [KLANK]

# Die GOOD-party verwelkom die Stad Kaapstad se besluit om die MyCiTi-busdiens se kaartdiens in Walmer Estate te herstel. Inwoners kon vir meer as drie maande lank nie punte op hul kaarte laai nie omdat die metro die kaartlaai-dienste van twee gevestigde gemeenskapsondernemings, Liberty Grocers en Coronation Bazaar, verwyder het. GOOD se woordvoerder, Joy-Chantè Kamineth, sê openbare vervoerdienste moet toeganklik en betroubaar wees en op gemeenskappe se behoeftes reageer:

AFR KaminethONMyCiTiCard