Skip to content

GOOD-party verwelkom deursigtigheid by Theewaterskloof-munisipaliteit [KLANK]

# Die GOOD-party verwelkom die leierskap deur die Theewaterskloof-munisipaliteit in die Wes-Kaap vir die proaktiewe verbintenis tot deursigtigheid en gemeenskapsinsluiting deur sy Munisipale Openbare Rekeningekomitee. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die raad se speaker, Weldon Wells, het bevestig die munisipale rekeningvergaderings is oop vir die publiek en dat kennisgewings van die vergaderings aan alle inwoners gestuur sal word:

ENG BrettonTransparency