Skip to content

GOOD-party verwelkom bekendmaking van 47 forensiese verslae in Gauteng [KLANK]

# Die GOOD-party sê hy verwelkom die Gautengse premier, Panyaza Lesufi, se bekendmaking van 47 afgehandelde forensiese ondersoekverslae as deel van sy teen-korrupsieveldtog. GOOD sê dit sluit sake in uit 2016, en is ‘n welkome stap in die rigting van deursigtigheid en verantwoordbaarheid in Gauteng. GOOD se voorsitter, Matthew Cook, sê hulle doen ‘n beroep op Lesufi en die provinsiale regering om toe te sien dat elke aanbeveling in dié verslae in werking gestel word:

ENG MatthewonReports