# Die GOOD-party in die Wes-Kaap verwelkom die aanvaarding van die Overberg-distriksmunisipaliteit se hersiene Geïntegreerde Ontwikkelingsplan en inkomste- en uitgawe-raamwerk vir die medium termyn. Die raamwerk sit die aanduidende inkomste en voorsiene uitgawe vir die huidige begrotingsjaar uiteen, plus twee boekjare om bekostigbaarheidsvlakke te bepaal. GOOD-woordvoerder Johannes Syms sê op aanbeveling van die Begroting-reëlingskomitee sal uitvoerbaarheidstudies gedoen word om alternatiewe inkomstebronne te identifiseer:
GOOD-party verwelkom aanvaarding van Overberg-distriksmunisipaliteit se begroting [KLANK]
ENG SymsONBudget