Skip to content

GOOD-party teleurgesteld omdat Khampepe-kommissie uitgestel is [KLANK]

# Die GOOD-party het sy teleurstelling uitgespreek nadat die Khampepe-kommissie uitgestel is. Die kommissie moet bewerings ondersoek dat pogings aangewend is om ondersoeke en vervolging van Waarheid- en Versoeningskommissie-sake te keer. Besware teen die getuienisleier, advokaat Ishmael Semenya, het daartoe gelei dat die werksaamhede uitgestel is vir ʼn amptelike onttrekkingsaansoek. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herrron, sê die probleem is Semenya wat die Nasionale Vervolgingsgesag in 2005 raad gegee het oor ʼn vervolgingsbeleid:

ENG BrettonTRCCases