Skip to content

GOOD-party steun Drakenstein munisipale werkers se soeke na deursigtigheid [KLANK]

# Die GOOD-party in die Wes-Kaap sê hulle het amptelik ‘n klag by die Drakenstein Munisipaliteit se Plaaslike Arbeidsforum ingedien. Dit is ter ondersteuning van munisipale werknemers wat kommer uitgespreek het oor die deursigtigheid en billikheid van hul taakvlak-assesserings en verwante posbeskrywings. ‘n Partywoordvoerder, Keagen Gertse, sê dié assesserings is van kritieke belang aangesien dit werknemers se werksomstandighede en vergoeding regstreeks beïnvloed:

AFR KeagenonWorkers