Skip to content

GOOD-party kritiseer George-munisipaliteit wat eis teen eienaar van ineengestorte gebou terugtrek [KLANK]

# Die GOOD-party is teleurgesteld oor die George-munisipaliteit se besluit om sy skadevergoedings-eis van byna tien-miljoen-rand teen die eienaars van die ingestorte gebou in Victoriastraat terug te trek. Altesaam 34 werkers is dood toe die gebou verlede jaar ingetuimel het. Die perseel gaan later dié maand opgeveil word sodat likwidateurs geld van die eienaars kan verhaal. Chantelle Kyd van GOOD sê dis duidelik dat aanspreeklikheid opsioneel is wanneer dit kom by eiendoms-eienaars wat magtig is of bande met hooggeplaastes het:

ENG ChantelleonWithdrawing